Kalender & Aktiwiteite

 

 

 

Kalender

Datum

Tema

Beplanning

Jan 7 - 11

My Skool

 

Jan 14 - 18

My Liggaam

 

Jan 21 - 25

My Familie

24 Jan - Oueraand

Jan 28 - 1 Feb Ons Huis 1 Feb - Dolfyne Mark-dag

 

 

 

Feb 4 - 8

Tande

8 Feb - Instappie

Feb 11 - 15

Liefie week

14 Feb - Valentynsdag

Feb 18 - 22

Dokter / Hospitaal

 

Feb 25 - 1 Mrt

Goeie Gewoontes

2 Mrt - Rinkel Krinkel Kaskenades

 

 

 

Mrt 4 - 8

Koring

 

Mrt 11 - 15

Suiwel

 

Mrt 18 - 20

Eiers

20 Mrt - leeutjies Mark-dag           

Mrt 26 - 30

Vervoer

30 Mrt - Barney klas verkope

 

 

 

Mrt 20 - 9 Apr

SKOOLVAKANSIE

Kleuterskool is oop                           21 Mrt - Publieke vakansiedag                22 Mrt - Publieke vakansiedag             29 Mrt - Publieke vakansiedag

    1 Apr - Publieke vakansiedag

Apr 9 - 12

Lug Vervoer

Modelle bou van vervoer

Apr 15 - 19

Spoor Vervoer

 

Apr 22 - 26

Pad Vervoer

 
Apr 29 - 3 Mei Water Vervoer 1 Mei - Publieke vakansiedag

 

 

 

Mei 6 - 10

Goggas

10 Mei - Mamma-dag

Mei 13 - 17

Groente

17 Mei - Uitstappie

Mei 20 - 24

Vrugte

 

Mei 27 - 31

Bome / Hout

31 Mei - Beertjies Mark-dag

   

1 Jun - Potjiekos kompetisie

Jun 3 - 7

Plaasdiere

 

Jun 10 - 14

Wildediere

14 Jun - Pappa-dag

Jun 17 - 21

Troeteldiere

17 Jun - Pulieke vakansiedag              21 Jun - Rapporte
     
Jun 21 - 15 Jul SKOOLVAKANSIE Kleuterskool is oop

 

 

 

Jul 15 - 19

Winter

 

Jul 22 - 26

Dag en Nag

26 Jul - Barney Mark-dag

Jul 29 - 2 Aug

Planete

 

 

 

 

Aug 5 - 9

Polisie

9 Aug - Publieke vakansiedag

Aug 12 - 16

Brandweer

16 Aug - Instappie

Aug 19 - 23

Padveiligheid

 

Aug 26 - 30

Gevare in/om die Huis

30 Aug - Olifantjie Mark-dag

 

 

 

Sept 2 - 6

Visse

6 Sept - Mandjiedans

Sept 9 - 13

Sirkus

 

Sept 16 - 20

Reën en Wind

 
     

Sept 20 - 1 Okt

SKOOLVAKANSIE

Kleuterskool is oop                           24 Sept - Publieke vakansiedag

     

Okt 1 - 4

Voëls

5 Okt - Speletjiesdag

Okt 7 - 11

Die Bank

 

Okt 14 - 18

Besoedeling

 

Okt 22 - 25

Suiker

 
Okt 28 - 1 Nov Kleure en Vorms  

 

 

 

Nov 4 - 8

Vakansie

 

Nov 11 - 15

Somer

 

Nov 18 - 22

Rapporte       Konsert

 22 Nov - Konsert

Nov 25 - 29

   

 

 

 

Des 2 – 13

Opruim (water en seep)

Kleuterskool sluit 13 Desember

 

Ons bied buitemuurste aktiwiteite aan, wat insluit:

  • Musiek - meer inligting beskikbaar hier

  • Rekenaar - meer inligting beskikbaar hier

  • Monkey-nastix - meer inligting beskikbaar hier

  • Ballet/moderne dans

  • Swem - meer inligting beskikbaar hier

  • Playball - meer inligting beskikbaar hier

  • Krieket - meer inligting beskikbaar hier

 

 

Waar klein mensies groot drome droom