Administrasie & Fooie

 

 

 

Voldag (alle ouderdomme) - R1 160.00 p/maand x 11– (etes ingesluit)

Halfdag (alle ouderdomme) - R790.00 p/maand x 11– (etes ingesluit)

 

2 kinders en meer afslag - R200.00 (voldag)

2 kinders en meer afslag - R100.00 (halfdag)

 

Indien u die skoolgeld vooruitbetaal vir die jaar tot November kry u

10% afslag – betaalbaar in Januarie.

 

REGISTRASIE - R300.00 (eenmalige betaling)

 

Sluit in:

  1. T-hemp

  2. Skryfbehoeftes

  3. Kommunikasie boekie

  4. Instappies

Benodigdhede - Babas en Peuters (moet deur ouers verskaf word)

Wet wipes, doeke, formule melk (indien van toepassing)

 

Benodigdhede - Res van die skool (moet deur ouers verskaf word)

Wet wipes

 

SKOOLURE

Voldag:    6:30 – 17:30 (Boete van R25 vir elke 5 min)

Halfdag:  6:30 – 13:00 (Boete van R25 vir elke 5 min)

 

LET ASB OP DIE VOLGENDE

  1. Een maand skriftelike kennisgewing indien u kind die skool verlaat.

  2. Skoolgelde is vooruitbetaalbaar voor of op die 7de van elke maand.

  3. Skoolgeld is betaalbaar oor 'n periode van 11 maande - Januarie tot November

BANKBESONDERHEDE

ABSA Bank

Hercules tak:  632005

Rekening houer:  Rinkel Krinkel Kleuterskool

Rekening nommer:  4057692589

Verw:  U kind se naam en van

 

Registrasie Vorm kan hier afgelaai word - Afrikaans / Engels

 

Waar klein mensies groot drome droom