|
Rinkel
Krinkel Kleuterskool is geleë in die pragtige omgewing
Mountain View, Pretoria.
Ons beskik
oor ‘n goed toegeruste en ruim boomryke 1000m²
speelpark.
Kinders is
vir ons baie belangrik en daarom stel ons hul belange
altyd eerste. Godsdiens is vir ons baie belangrik.
Ons bestaan
al 30 jaar en is geregistreer by die VVOS (Vereeniging
vir Voorskoolse Opleiding en Sorg).
Visie:
-
Verskaf
Christelike onderwys
-
Kinders
se belange word eerste geplaas
-
Goeie
verhouding met ouers te handhaaf
Missie:
-
Lewering
van kwaliteit diens
-
Gekwalifiseerde personeel in Noodhulp opgelei
-
Te staan as die Beste skool in Pretoria
|